Iwan Toergenef

Iwan Toergenef
Portret van Toergenef, deur Ilja Repin, 1874.
Gebore
Iwan Sergejewitsj Toergenef

9 November [O.S. 28 Oktober] 1818
Sterf3 September 1883 (op 64)
NasionaliteitVlag van Rusland Rusland
BeroepSkrywer, digter, vertaler
Bekend vir 'n Sportman se SketseVaders en seuns 'n Maand op die Platteland
Handtekening

Iwan Sergejewitsj Toergénef (Russies: Иван Сергеевич Тургенев; 9 November [O.S. 28 Oktober] 1818 - 3 September 1883) was 'n Russiese roman- en kortverhaalskrywer, digter, dramaturg en vertaler wat Russiese letterkunde in the Weste gewild gemaak het.

Sy eerste groot publikasie, 'n kortverhaalversameling getiteld 'n Sportman se Sketse (1852), was 'n mylpaal van Russiese realisme, en sy roman Vaders en Seuns (1862) word beskou as een van die merkwaardigste werke van 19de-eeuse fiksie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search